Skip to content

EFF sê Trump ontwrig wêreldekonomie [KLANK]

# Die EFF veroordeel president Donald Trump van Amerika omdat hy volgens hulle die wêreldekonomie ontwrig. Die party sê sy uitsprake teen Suid-Afrika is deel van ʼn voorafbeplande strategie om sanksies teen die land en sy politieke leierskap in te stel. Die EFF-woordvoerder Sinawo Thambo veroordeel ook wat hy noem Amerika se strategie van imperialisme:

ENG SinawoGlobalEconomy