# Eskom sê hy het die afgelope 30 dae 3,6-miljard-rand aan diesel bestee wat 2,5-persent minder is as die vorige 30-dae-periode. Hy het sowat 1,34-miljard-rand bestee aan brandstof vir die vloot oopsiklus-gasturbines wat 228,33 gigawatt-uur opwek. Dis hoër as die 64,09-gigawatt-uur wat verlede jaar in dieselfde tyd opgewek is. Eskom-woordvoerder Daphne Mokwena sê dit sal na verwagting afneem sodra instandhoudingswerk minder word:
Eskom bestee die afgelope 30 dae R3,6-miljard aan diesel [KLANK]
ENG DaphneonDiesel