Skip to content

AfriForum vra publiek om terug te veg teen polisie se plan om privaat sekerheid te ontwapen [KLANK]

# AfriForum vra die publiek om die ministerie van Polisie se plan te verwerp om wapens van privaat sekerheidsmaatskappye weg te neem. Die burgerregte-groep glo dit sal gemeenskappe onveiliger maak en moeiliker maak om hulle te beskerm, veral waar die polisie onvoldoende personeel het. Die publiek het tot 25 April om besware in te dien. Jacques Broodryk van AfriForum sê privaat sekerheidsmaatskappye help om misdaad te bekamp en om hulle wapens weg te neem, sal ‘n groot terugslag wees:

AFR BroodrykOnFight