# Die Stad Kaapstad se Direktoraat Stedelike Beweeglikheid sê hy gaan groot toerbusse in Bo-Waalstraat in die Bo-Kaap verbied. Dit is busse met 36 of meer sitplekke. Sekere beperkings wat parkering betref, sal ook toegepas word. Die burgemeesterskomiteelid vir Stedelike Beweeglikheid, Rob Quintas, sê hierdie ingrypings volg nadat inwoners gekla het oor die verkeersopeenhopings wat groot toerbusse in die gewilde toeriste-bestemming veroorsaak:
Groot toerbusse gaan verbied word in Bo-Waalstraat in die Bo-Kaap
ENG RobonBo-Kaap