# Die Vereniging van Staatsamptenare het ʼn memorandum by die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, ingedien en eis beslissende optrede om te keer dat die Nasionale Loterykommissie verder verval. President Cyril Ramaphosa het onlangs die Spesiale Ondersoekeenheid toestemming gegee om korrupsie by die kommissie te ondersoek. Claude Naiker van die vereniging sê die kommissie se huidige administrasie het ʼn era van uitbuiting, diskriminasie en viktimisasie ingelei:
Vereniging van Staatsamptenare sê minister Tau moet Nasionale Loterykommissie se integriteit herstel [KLANK]
ENG ClaudeonIntergrity