# Die GOOD-party sê inklusiewe ekonomiese groei en werkskepping bly elke munisipaliteit in Suid-Afrika se prioriteit. Die land se werkloosheidskoers, die persentasie van die bevolking wat werk het, is sowat 40-persent, wat ver onder die wêreld se gemiddeld van 55-tot-65-persent is. GOOD se woordvoerder, Sarah Mabotsa, sê heeltemal te veel mense, veral onder die jeug, kan nie werk kry nie, daarom is dapper optrede van die regering nodig:
GOOD-party vra regering om gunstige omgewing vir werkskepping te verseker [KLANK]
ENG SarahonGrowth