Skip to content

Gholf: Delacour en Krauter loop voor in Suid-Afrikaanse Vroue-Ope [KLANK]

# Gholf: Perrine Delacour van Frankryk en Aline Krauter van Duitsland het sewe onder 65 aangeteken en loop saam voor na die eerste ronde van die Suid-Afrikaanse Vroue-Ope in die Wes-Kaap. Hulle is een hou voor die Namibiër Bonita Bredenhann, Lucie Malchirand van Frankryk en Sara Kouskova van die Tsjeggiese Republiek. Hierdie is die laaste toernooi in vanjaar se Sonskyn Vrouetoer. Krauter sê sy is tevrede met haar vertoning in die aanvangsronde:

ENG KrauterOnPerformance