Skip to content

Tshwane vorder met die verskaffing van krag aan informele nedersettings [KLANK]

# Die Stad Tshwane vorder met die verskaffing van elektrisiteit aan informele nedersettings. Die burgemeester, Nasiphi Moya, het die stadsrede gelewer en aangekondig die beleid vir die bestuur van informele nedersettings is daarop ingestel om toegang tot water en sanitasie te verbeter. Verder sal die Tshwane-behuisingsmaatskappy toesig hou oor die verblyf van studente- en eerste-keer-huiseienaars. Twee-duisend-138 titelaktes is uitgereik, wat ‘n vermindering in die stad se behuisingsagterstand meegebring het:

MoyaOnInformalSettlements