# Action Society het die polisie gekritiseer omdat hulle ‘n toenemende DNS-agterstand ontken. Volgens die organisasie het die adjunk-nasionale polisiekommissaris, Shadrack Sibiya, tydens ‘n vergadering in Gauteng beweer dat daar geen agterstand is nie en dat hulle die stelsel op datum hou. Woordvoerder van Action Society, Juanita du Preez, sê ‘n onlangse verslag van die forensiese dienste laboratorium meld dat 140-duisend toetse uitstaande is:
Action Society veroordeel polisie wat DNS agterstand ontken [KLANK]
ENG JuanitaOnFalseClaims