# Cosatu het die Konstitusionele Hof se bekragtiging van die Arbeidshof se uitspraak ten gunste van die vakbondfederasie en SAMWU se uitdaging van die Wysigingswet op Munisipale Stelsels se grondwetlikheid, verwelkom. Albei howe het bevind die reël dat geen munisipale werkers ʼn amp in ʼn politieke party mag beklee nie, is ongrondwetlik. Cosatu-woordvoerder, Matthew Parks, sê die wysigingswet is ʼn aanval op die reg tot vryheid van politieke assosiasie:
Cosatu verwelkom Konstitusionele Hof se beslissing oor Wysigingswet op Munisipale Stelsels [KLANK]
ENG MatthewonCourtRuling