Skip to content

Gholf: Suid-Afrikaanse Vroue Ope begin vandag [KLANK]

# Gholf: Die 32ste Suid-Afrikaanse Vroue Ope, die laaste toernooi in vanjaar se Sonskyn Vrouetoer, begin vandag by die Erinvale Country and Golf Estate in die Wes-Kaap. Suid-Afrikaners soos Casandra Alexander, Kaiyuree Moodley en Danielle du Toit is deel van die sterk groep wat deelneem. Die prysgeld is sowat 7,1-miljoen-rand. Moodley, wat die Sonskyn Vrouetoer vanjaar behoorlik stormgeloop het, sê sy het ʼn goeie seisoen gehad:

ENG MoodleyOnSeason