# Die Gautengse Onderwysdepartement het sy vennootskap met Nali’Bali onmiddellik gestaak. Dit volg nadat ʼn Nali’Bali-praktisyn na bewering verlede maand ʼn graad 3-leerder by die Braamfischerville Primary School seksueel aangerand het. Die vermeende oortreder is geskors en in hegtenis geneem. Hy sal Maandag om borgtog aansoek doen. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê Nali’Bali is ʼn nasionale veldtog wat kinders aanmoedig om vir genot te lees en hulle potensiaal deur lees en storievertel te bereik:
Gautengse Onderwysdepartement beëindig Nali’Bali-vennootskap na seksuele aanranding [KLANK]
ENG MabonaOnMisconduct