Skip to content

Rugby: Franse finansiële waghond sê gebrek aan toesig oor 2023 Wêreldbeker het Rugbyfederasie met finansiële probleme gelaat

# Rugby: ‘n Franse finansiële waghond sê groot mislukkings in die regering se toesig oor 2023 se Wêreldbekertoernooi het tot groot verliese gelei wat die beheerliggaam met finansiële probleme gelaat het. Die Franse Hof van Rekeninge sê die Franse Rugbyfederasie en die regering moet tot ‘n mate die verantwoordelikheid dra vir die gebrek aan toesig oor die organiseerders. Hy sê terwyl die toernooi, wat die Springbokke gewen het, ‘n onbetwisbare sukses by die publiek, die media en ten opsigte van sport was, het dit finansiële verliese van tot 630-miljoen-rand veroorsaak.