Skip to content

DA in Limpopo sê Polokwane Internasionale Lughawe moet geprivatiseer word [KLANK]

# Die DA in Limpopo sê hy sal die LUR vir Vervoer en Gemeenskapsveiligheid, Violet Mathye, vra om die beleërde Polokwane Internasionale Lughawe te privatiseer. Dit volg nadat ses vlugte vroeër die week gekanselleer is nadat die Lugverkeer-navigasiediens Gateway Airport Authority Limited in kennis gestel het dat werksaamhede by verskeie lughawes landwyd tydelik opgeskort word. Marie Helm van die DA sê die opskorting van instrument-vlugprosedures en ʼn lang lys voorafgaande probleme is ʼn regstreekse gevolg van kaderontplooiing en wanbestuur by GAAL:

ENG MarieonPrivatisation