# Die Stad Tshwane sê tegnici maak aansienlike vordering met herstelwerk aan die Brakfontein-substasie wat verlede Donderdag in ʼn brand beskadig is. Die brand het groot skade aan kabels en toevoerpanele aangerig. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê spanne fokus nou op die installering van beheer- en beskermingskabels. Hy sê dis ʼn noodsaaklike stap om die substasie se veilige en betroubare werking te verseker:
Stad Tshwane sê herstelwerk aan Brakfontein-substasie vorder goed [KLANK]
ENG LindelaonBrakfonteinSubstation