# Vier vermeende misdadigers is Dinsdag op die M4-hoofweg naby die ou lughawe buite Umlazi, suid van Durban, in ʼn skietery met die polisie dood. Die verdagtes is vermoedelik aktiewe lede van die Wes-bende wat townships in die noorde van Durban teister. Polisiewoordvoerder, Robert Netshiunda, sê die verdagtes is deur lede van Misdaadintelligensie, die Inanda-polisie se taakspan en die Metropolisie se Trio-misdaadspan dopgehou:
Vier gesoekte verdagtes in Umlazi doodgeskiet [KLANK]
ENG NetshiundaOnWantedSuspects