Skip to content

Data-gedrewe wetstoepassing en etiese praktyke aangemoedig op polisieberaad [KLANK]

# Verskeie polisie-afdelings is aangemoedig om data-gedrewe praktyke te aanvaar as ‘n maatskaplik-ekonomiese benadering om misdaad te beveg. President Cyril Ramaphosa het op die polisieberaad in Kemptonpark, Gauteng, beklemtoon die gebruik van data om die verband tussen misdaad te identifiseer, vereis moderne tegnologie in wetstoepassing, beter samewerking tussen afdelings, en sterker etiek binne die polisiediens. Hy vra ook die bevordering van aanspreeklikheid, integriteit en vertroue in wetstoepassing:

ENG-RamaphosaOnTechnology