# Die George-munisipaliteit in die Wes-Kaap brei sy ondersteuningsprogram uit om meer behoeftige huishoudings te help. Van die eerste Julie af sal inwoners wat kwalifiseer, se rekeninge vir water, elektrisiteit, vullisverwydering en eiendomsbelasting verlaag word. Voorheen het slegs huishoudings wat vyf-duisend-460-rand of minder per maand verdien, hulp ontvang. Die munisipaliteit se woordvoerder, Chantel Edwards-Klose, sê die inkomstebeperking vir volle ondersteuning vlak een is tot ses-duisend-rand verhoog:
George-munisipaliteit brei ondersteuningsprogram vir behoeftiges uit [KLANK]
ENG ChantelonExpands