Skip to content

Tshwane knap Christiaan de Wet-gebou op om koste te sny [KLANK]

# Die Stad Tshwane sê hy het die Christiaan de Wet-gebou ten volle opgeknap en die werk is afgehandel. Dit is deel van die metro se kantoorruimte-optimaliseringsprogram wat gemik is op die vermindering van onnodige huuruitgawes, die hernuwing van munisipale bates en die versterking van interne hulpbronne. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo Morodi sê deur in die stad se eie infrastruktuur te belê, word afhanklikheid van privaat huur verminder en dit bevorder diensleweringsvermoëns:

ENG KholofeloonRenovates