# Die Johannesburgse Metropolisiedepartement sê daar is ‘n geen-verdraagsaamheidsbeleid vir dronkbestuur, ná die arrestasie van 112 motoriste tydens geteikende operasies in die stad. Motoriste word versoek om vooruit te beplan, gebruik te maak van openbare vervoer of ‘n aangewese bestuurder te reël om die gevare van bestuur onder die invloed te vermy. ‘n JMPD-polisiewoordvoerder, Xolani Fihla, sê die departement sal voortgaan om streng op te tree teen diegene wat hulself en ander op paaie in gevaar stel:
MPD stuur duidelike boodskap met 112 arrestasies vir dronkbestuur [KLANK]
ENG FihlaOnDrunkDriving