# Die Wes-Kaapse regering het 33,2-miljard-rand toegeken aan onderwys vir 2025, ‘n toename van 5,9-persent vanaf die vorige jaar. Die LUR vir Onderwys, David Maynier, het belangrike projekte aangekondig, insluitend 322,3-miljoen-rand vir die BackOnTrack-program om leeruitkomste te verbeter, 2,8-miljard-rand vir die ontwikkeling van skoolinfrastruktuur en 75-miljoen-rand vir die Safe Schools-program. Die LUR het ook 622-miljoen-rand geoormerk vir skoolmaaltye, met die doel om kwesbare leerders te ondersteun:
Wes-Kaap bewillig meer as R33-miljard vir onderwys in 2025 [KLANK]
ENG-MaynierOnBudget