Skip to content

Kaapstad beplan om R8,3-miljard aan behuising en dienste te bestee [KLANK]

# Die Stad Kaapstad se Menslike Nedersettings-direktoraat beplan om sowat 8,3-miljard-rand aan bekostigbare behuising en die verbetering van dienslewering in informele nedersettings te bestee. Sowat 98-persent van die huidige boekjaar se begroting sal na verwagting teen Julie bestee wees. Die burgemeesterskomiteelid vir Menslike Nedersettings, Carl Popham, sê die behuisingsektor in Kaapstad en die res van die land is onder groot druk weens beleidsonsekerheid en al minder fondse vir openbare behuising:

ENG CarlonHumanSettlements