# Die Stad Kaapstad se portefeuljekomitee oor Veiligheid en Sekuriteit sê hy gaan die minister van Vervoer, Barbara Creecy versoek vir verdere leiding oor die praktiese toepassing van die wysigings aan die Nasionale Padverkeerswet. Die wetgewing het in Desember verlede jaar van krag geword en enige elektriese trapfiets wat meer as 45 kilometer per uur kan ry word nou as ‘n motorvoertuig geklassifiseer. Die komiteevoorsitter, Mzakhe Nqavashe, sê hulle soek duidelikheid oor die wysigings:
Kaapstad soek duidelikheid oor gewysigde verkeerswetgewing [KLANK]
ENG MzwakheonAmendedTraffic