# Die Oos-Kaapse regering verwelkom die Openbare Beskermer se verslag wat premier Oscar Mabuyane en die gewese minister van Binnelandse Sake, Aaron Motsoaledi, vryspreek. Dit hou verband met die voorval toe die president van die Verenigde Arabiese Emirate in April 2023 op die Bulembu-lughawe geland en ʼn skenking van 20-miljoen-rand van die VAE-regering gedoen het. Die regering se woordvoerder, Khuselwa Rantjie, sê die aanklag het oor beweerde onbehoorlike optrede, wanadministrasie en moontlike oortreding van die Immigrasie-wet en die Wet op Grensbestuurowerheid gegaan:
Oos-Kaapse regering verwelkom Openbare Beskermer se verslag oor Bulembu-lughawe [KLANK]
ENG KhuselwaonBalembuAirport