Skip to content

ActionSA sê Tshwane se merkwaardige finansiële ommeswaai moet geprys word [KLANK]

# ActionSA in Gauteng sê die Stad Tshwane is vinnig besig om ‘n bloudruk vir doeltreffende en etiese bestuur in Suid-Afrika te word. Die veelpartyregering het die afgelope 175 dae Tshwane se eerste ten volle befondsde begroting in meer as drie jaar gelewer, een-miljard-rand se skuld aan Eskom gedelg en die metro se debiteureboek met meer as vier-miljard-rand gesny. Zwelithini Mtshali van ActionSA sê die metro se merkwaardige finansiële ommeswaai moet geprys word:

ENG ZwelithinionTurnaround