# Die Vryheidsfront Plus sê hy is nie gebonde aan enige ander politieke party se besluite of optrede oor sy voortgesette deelname of onttrekking aan die regering van nasionale eenheid nie. Die koalisieregering se voortbestaan hang aan ‘n draadjie na die DA teen die ANC-geleide nasionale begroting gestem het. Die VF Plus se leier, Corné Mulder, sê die party se voorgesette deelname aan die regering is suiwer gegrond of dit Afrikaners en ander minderhede in die land bevoordeel of nie:
VF Plus sê hy gaan nie toelaat dat optrede van ander partye in die regering sy eie besluitneming beïnvloed nie [KLANK]
AFR MulderOnANC