Skip to content

Malema noem DA en VF Plus vyande van vordering [KLANK]

# Die leier van die EFF, Julius Malema, het herhaal hy sal nooit in ʼn regering wees wat die DA en die Vryheidsfront Plus insluit nie. Hy het in Sophiatown, Johannesburg, gepraat op die EFF se grondeis-geleentheid. Dis onseker of die DA ʼn lid van die regering van nasionale eenheid gaan bly nadat hy Woensdag teen die begrotingsraamwerk gestem het. Malema sê die DA en die VF Plus is vyande van vordering:

ENG MalemaOnDAFFP