Skip to content

GOOD-party kritiseer regering omdat hy sperdatum vir die uitwissing van puttoilette misloop [KLANK]

# Die GOOD-party sê die regering het versuim om die sperdatum vir die uitwissing van puttoilette in skole te haal. Volgens die party het die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, soos haar voorganger, Angie Motshekga, ook nie die belofte nagekom nie, met vier-persent van skole wat steeds moet staatmaak op onveilige toilette. Kaden Arguil van die party waarsku sonder ‘n bygewerkte oudit bly die ware omvang van die probleem onbekend:

 

ENG ArguilOnPitDeadline