Skip to content

VSA verwelkom Beleggingskorporasie se belegging in Africa50 [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare het die besluit van die Openbare Beleggingskorporasie verwelkom om ongeveer 740 miljoen rand in die Africa50-groep te belê. Hierdie belegging verteenwoordig ‘n merkwaardige verbintenis om Afrika se kritieke infrastruktuuruitdagings aan te spreek en ekonomiese ontwikkeling regoor die vasteland te bevorder. Claude Naiker van die vakbond sê hulle erken die noodsaaklikheid van infrastruktuurontwikkeling in die bevordering van volhoubare ekonomiese groei, die verbetering van dienslewering en die skep van werksgeleenthede:

ENG ClaudeonInvestment