Skip to content

Staatsdiensvakbond vra Departement van Onderwys vir strenger keuring vir onderwysers [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare moedig die Departement van Onderwys aan om deeglike keuringsprosesse te volg voordat onderwysers aangestel word. ‘n Onderwyser is in Limpopo gearresteer vir die verkragting van ‘n 13-jarige-dogter en in die Oos-Kaap is ‘n sewejarige-meisie van Bergview ook verkrag. Claude Naiker van die vakbond sê die integriteit van die onderwysstelsel moet beskerm word en kinders moet beveilig word teen misbruik, verwaarlosing en skade:

ENG ClaudeonEducators