Skip to content

SA se G20-sjerpa Zane Dangor sê hulle maak vordering met wêreldwye uitdagings [KLANK]

# Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking se direkteur-generaal, Zane Dangor, sê die land se presidentskap van die G20 maak aansienlike vordering om wêreldwye kwessies te takel deur ʼn inklusiewe en samewerkende benadering. Dangor is ook die land se G20-sjerpa en was gister voorsitter van die tweede virtuele vergadering van die G20-sjerpas in Pretoria. Hy sê hulle wil deur ministeriële en leierskapskanale diepgaande besprekings ontwikkel oor geopolitieke kwessies:

ENG DangorOnPolicies