# Die DA het die ANC en ActionSA daarvan beskuldig dat hulle ‘n nuwe belastinglas op Tshwane se inwoners lê. Hulle voer aan dat burgemeester Nasiphi Moya se voorgestelde begroting eiendomstariewe sal verhoog deur ‘n nuwe waardasielys en ‘n stadskoonmaakbelasting in te stel, benewens ‘n vullisverwyderingsheffing. Cilliers Brink van die DA het Moya gekritiseer dat sy vorige administrasies blameer vir die stad se finansiële probleme, terwyl sy terselfdetyd die krediet vir vorige suksesse neem:
DA beskuldig ANC-ActionSA-koalisie van ‘n groter belastinglas op Tshwane inwoners [KLANK]
AFR BrinkOnNewTax