# Die Gautengse Departement van Gesondheid het aansoek gedoen om verlof tot appèl teen ‘n uitspraak waarin sy hantering van 250-miljoen-rand wat vir bestralingsonkologiedienste toegeken is, beperk word. Die woordvoerder, Motalatale Modiba, sê die departement glo ‘n appèlsaak sal sleutelkwessies uitklaar. Hy sê die departement bly daartoe verbind om toegang tot gesondheidsorg vir almal te verseker:
Gautengse Gesondheid teken appèl aan in uitspraak oor bestralingsonkologiedienste [KLANK]
ENG-ModibaOnAppeal