Skip to content

Nasionale Raad van DBV’s gee regsverdediging van Vrede Suiwelplaas groot knou [KLANK]

# Die Nasionale Raad van DBV’s sê hy het die verdediging se regsmaneuvers suksesvol teëgewerk in die voortslepende dieremishandelingsaak teen die Phumelela Geïntegreerde Plaastrust, voorheen bekend as die Vrede-suiwelplaas. Die raad se woordvoerder, Jacques Peacock, sê die beskuldigdes het probeer om strafregtelike aanspreeklikheid te ontduik deur aan te voer dat ingevolge die Wet op die Beheer van Trusteiendom, die trustees slegs verantwoordbaar is aan die Meester van die Hooggeregshof:

AFR JacquesVredeDairyFarm