Skip to content

Kommer oor wasgoedkrisis by die Chris Hani Baragwanath Hospitaal [KLANK]

# Die DA is bekommerd oor die voortdurende wasgoedkrisis by Chris Hani Baragwanath Hospitaal. Pasiënte en personeel sukkel sonder skoon linne weens die in-huis wasmasjiene wat gereeld onklaar raak en die onvoldoende dienste van die Dunswart provinsiale wassery. Jack Bloom van die DA sê die situasie veroorsaak die moontlike vertraging van nie-dringende operasies en verhoogde infeksiekoerse. Hy vra vir ‘n dringende hersiening van die senior aanstellings by die hospitaal:

ENG-BloomOnBara