Skip to content

Vereniging van Staatsamptenare verwelkom ondersoek na staatsdepartemente en -ondernemings [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare verwelkom die Spesiale Ondersoekeenheid se ondersoek na wydverspreide korrupsie in regeringsdepartemente en staatsondernemings. Die ondersoeke sal fokus op instellings soos Eskom, die Departement van Menslike Nedersettings, die Suid-Afrikaanse Lugdiens, Transnet, PetroSA, die Nasionale Vaardigheidsfonds en vele ander. Claude Naiker van die vereniging sê korrupsie in Suid-Afrika is endemies, wat die ondersoeke nog dringender maak:

ENG ClaudeonCorruptionProbe