Skip to content

Europese Unie gereed om nog sanksies teen Rusland in te stel [KLANK]

# Europese ministers van Buitelandse Sake beskuldig Rusland dat hy ʼn skietstilstand in Oekraïne vertraag en sê dis duidelik Moskou jaag nie vrede na nie. Amerikaanse en Russiese amptenare beraadslaag reeds weke lank oor ʼn skietstilstands-ooreenkoms. Die Europese Unie se hoof van Buitelandse Beleid, Kaja Kallas, sê hulle is gereed om verdere druk op Moskou te plaas, insluitend nuwe sanksies om seker te maak Oekraïne is in die beste moontlike posisie om regverdige en blywende vrede te verseker:

ENG KallasOnRussia