Skip to content

ANC in Ekurhuleni verwelkom herdenking van Daveyton-massamoord

# Die ANC in Ekurhuleni sê hy is verheug dat die munispale raad die mosie aanvaar het vir die jaarlikse herdenking van die slagoffers van die Daveyton-skietery. Twaalf lede van ‘n selfverdedigingseenheid is op 24 Maart 1991 dood en 38 gewond toe die polisie op ANC-ondersteuners op ‘n politieke saamtrek geskiet het. Pelisa Nkunjana van die ANC sê die slagoffers het die negejarige Nomathamsanqa Matsholo ingesluit wat deur ‘n dwaalkoeël getref is:

ENG PelisaonDaveytonMassacre