Skip to content

RISE Mzansi beskryf onderwysinstellings as oorlogsones [KLANK]

# RISE Mzansi sê onderwysinstellings in Suid-Afrika het slagvelde geword. In die eerste drie kwartale van 2024/2025 is altesaam 36 moorde by onderwysinstellings aangemeld teenoor 33 vir die hele 2023/2024-boekjaar. RISE Mzansi se woordvoerder, Makashule Gana, sê hulle sal vrae rig aan die ministers van Basiese Onderwys, Polisie, Hoër Onderwys en Justisie om te verstaan watter aktiewe stappe gedoen word om veiligheid by hierdie instellings te verseker:

ENG GanaOnViolentCrimes