Skip to content

KZN se LUR vir Samewerkende Regering verwelkom toekenning van fondse vir rampverligting [KLANK]

# KwaZulu-Natal se LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Thulasizwe Buthelezi, het die toekenning van 227,7-miljoen-rand aan munisipaliteite in KwaZulu-Natal verwelkom. Die nasionale regering het die fondse toegeken om infrastruktuur te herstel wat deur natuurrampe soos oorstromings en veldbrande beskadig is. Die provinsiale departement se woordvoerder, Senzelwe Mzila, sê tussen Desember 2024 en Maart vanjaar is 30 mense in KZN in natuurrampe dood en meer as tien-duisend is daardeur geraak:

ENG SenzelweonFunding