Skip to content

Vereniging kritiseer portefeuljekomitee omdat hy gesondheidsorgkrisis in KZN ignoreer [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare veroordeel die Parlement se portefeuljekomitee oor Gesondheid omdat hulle gesondheidsorgwerkers geïgnoreer het tydens ‘n besoek aan KwaZulu-Natal. Volgens die vereniging kon die komitee nie daarin slaag om die gesondheidsorgkrisis in die provinsie aan te spreek nie, wat personeeltekorte, stukkende mediese toerusting en hospitale sonder sekerheid of kritieke hulpbronne insluit. Mlungisi Ndlovu van die vereniging beskuldig die komitee dat hy die Departement van Gesondheid beskerm:

 

ENG NdlovuOnHealthCommittee