# Die Johannesburgse Metropolisiedepartement het 225 motoriste in hegtenis geneem vir dronkbestuur tydens ‘n week-lange operasie in die stad. Die departement het belowe om sy padblokkades en openbare bewusmakingsveldtogte te verskerp om die probleem hok te slaan. Die woordvoerder, Xolani Fihla, sê om onder die invloed te bestuur bly ‘n groot bedreiging vir padveiligheid en verhoog die gevaar van ongelukke en sterftes:
JMPD slaan toe op dronkbestuur, arresteer 225 in operasie in stad [KLANK]
ENG FihlaOnArrests