Skip to content

DA Gauteng eis onmiddellike skorsing van beamptes betrokke by die R9-miljard skoolvoeding-skandaal [KLANK]

# Die DA in Gauteng vra vir die onmiddellike skorsing van die voorsitter van die Tenderevalueringskomitee, Hulisani Tshikovhi en ander, wat betrokke is by die nege-miljard-rand skandaal rondom ‘n voedselskema-tender. Sergio Isa Dos Santos van die DA sê hierdie skema van die provinsiale Departement van Onderwys bedien meer as 1,6-miljoen leerders hoofsaaklik uit minderbevoorregte gebiede. Hierdie leerders loop nou gevaar om noodsaaklike voeding te verloor en honger skool toe te gaan:

ENG SergioonNutritionTender