Skip to content

Wes-Kaapse LUR vra ouers van meer as 33-duisend Graad 7s om aansoek te doen vir 2026-skooljaar [KLANK]

# Die Wes-Kaapse LUR vir Onderwys, David Maynier, sê meer as 33-duisend leerders wat tans in Graad 7 is, se ouers het nog nie aansoek gedoen vir ‘n plek in Graad 8 vir die volgende skooljaar nie. Die provinsie is reeds halfpad verby die sperdatum van sy toelatingsgleuf vir 2026. Maynier het laerskole aangeraai om die Graad 7-leerders wie se ouers nog nie aansoek gedoen het nie, te kontak om hulle te herinner:

ENG DavidonParents