Skip to content

Tshwane se inwoners gaan van Julie af meer vir munisipale dienste betaal

# Tshwane se inwoners kan van 1 Julie verwag om meer vir munisipale dienste te betaal. Die metro het ‘n verhoging van 12-persent in kragtariewe, 13-persent vir water, ses-persent vir sanitasie en vyf-persent in eiendomsbelasting voorgestel. ‘n Nuwe skoonmaakheffing word ook voorgestel. Tshwane se doel is om tariefverhogings laer te hou as dié wat Eskom en Rand Water voorstel. Die DA en die Vryheidsfront Plus het egter kommer uitgespreek oor die voorgestelde verhogings en nuwe heffings.