# Die Stad Kaapstad sê hy gee voorkeur aan die afwisseling van sy energiebronne om die uitwerking van Eskom se prysverhogings te verminder. Die 2025/2026-energiebegroting se konseptotaal van 71,2-miljard-rand in kapitaal en bedryfsuitgawes oor die mediumtermyn, sluit in die opknapping van die Steenbras-kragaanleg. Die burgemeesterskomiteelid vir Energie, Xanthea Limberg, sê ander beleggings om energiesekerheid en -volhoubaarheid te bevorder, sluit die fotovoltaïse sonkragprogram in:
Stad Kaapstad fokus op bevordering van energiesekerheid en -volhoubaarheid [KLANK]
ENG XantheaonEnergyBudget