Skip to content

VF Plus in Tshwane doen beroep vir strenger sekerheidsmaatreëls by klinieke [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus in Tshwane sê die stygende vlakke van misdaad by gesondheidsorgklinieke in die metro het ‘n nadelige impak op dienslewering aan inwoners. Die jaarverslag vir die 2023/2024-boekjaar toon dat verskeie klinieke deur misdadigers geteiken is met versekeringseise van meer as 31-miljoen-rand. Rina Marx van die VF Plus sê hulle skryf die stygende misdaadvlakke by gesondheidsorgklinieke toe aan swak, of soms afwesige, sekerheidsmaatreëls:

AFR RinaonCurbCrime