# Die MK-party in Gauteng sê hy gaan “kameraad” Bonginkosie Khanyile se 14-uur “Waar is my Stem?” -optog vandag van Pretoria na die Konstitusionele Hof ondersteun. Hy wil ‘n memorandum indien oor die 2024-verkiesingsuitslae. MK se woordvoerder, Abel Tau beweer daar is bedrog gepleeg met hulle stemme en die verkiesingsuitslag is vervals. Hy sê die regbank en die howe, een van die drie afdelings van die staat, het ‘n rol in die verdediging, handhawing en ondersteuning van demokrasie:
MK Party in Gauteng steun Waar is my Stem? optog na die Konstitusionele Hof [KLANK]
ENG AbelonVoteWalk