Skip to content

SOS-koalisie verwelkom landmerk-hofbevel wat afskakeling van analoog-TV blokkeer [KLANK]

# Die SOS Support Public Broadcasting Coalition, Media Monitoring Africa en eTV verwelkom ‘n reuse-hofoorwinning vir toegang tot inligting en vryheid van uitdrukking. Die Hooggeregshof in Pretoria het beslis die afskakeling van analoog TV Maandag moet uitgestel word en het bevind die besluit is onregmatig en sonder behoorlike raadpleging geneem. Uyanda Siyotula van die koalisie het die regering se versuim om genoeg dekodeerders te installeer gekritiseer en sê miljoene mense sou toegang verloor het tot belangrike nuus en openbare uitsendings:

ENG SiyotulaOnCourtVictory