# Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê die dreunsang “Kill the Boer, Kill the Farmer”, is nie meer van toepassing op die party se doelwitte nie, alhoewel die Konstitusionele Hof dit nie onwettig geag het nie. Hy het tydens ‘n onderhoud by die nasionale uitvoerende komitee se vergadering in Boksburg, Gauteng, verduidelik die dreunsang is gewortel in apartheid-era-weerstand en was wel deel van die stryd, maar het geen plek in ‘n demokratiese Suid-Afrika nie:
Fikile Mbalula sê ‘Kill the Boer’-dreunsang is nie meer van toepassing nie [KLANK]
ENG MbalulaOnChant